Simone - Afrikaans teacher - Heilbron
Simone - Afrikaans teacher - Heilbron

Simone's email address and phone number have been validated.

Simone

  • Rate 70 GHS
  • Response 1h
Simone - Afrikaans teacher - Heilbron

70 GHS/hr

See Afrikaans tutors

Unfortunately, this tutor is unavailable

  • Afrikaans

Sukkel jy met Afrikaans? Maak die sinne jou kop plat? Geen probleem! Ek Kan jou help! Vat die eerste stap tot Afrikaanse geletterdheid. Teken aan by my klas!

  • Afrikaans

Lesson location

About Simone

Ek was nog altyd passievol oor Afrikaanse prosa en poësie. My buitemuurse aktiviteite het bestaan uit Afrikaanse redenaars, prosa en poësie. Ek kon my uitleef in die stories en gedigte. Aan die Ander hand het ek nog altyd n sagte plek gehad om mense te help. Dis my plesier om help te bied aan die wat dit die nodigste het.

See more

About the lesson

  • Primary school
  • Junior high school
  • SHS 1
  • +21
  • levels :

    Primary school

    Junior high school

    SHS 1

    SHS 2

    SHS 3

    BTS

    Adult Education

    Facultate (Licență)

    Master's degree

    Higher national diploma

    Doctor of philosophy

    Other

    MBA

    A1

    A2

    B1

    B2

    C1

    C2

    Beginner

    Intermediate

    Advanced

    Professionel

    Child

  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Afrikaans is n moeisame besigheid. Spelling, woordvorming en sins-konstruksie is n belangrikke deel van enige taal. Om dit te leer is soms moeilik. Maar moenie stres nie! Ek gaan stap vir stap saam met jou deur die lesse. Enige vrae sal deeglik geantwoord en verduidelik word.
Ek wil jou self-vertroue opbou deur jou die sleutel te gee tot die deure wat Afrikaans bied.

See more

Rates

Rate

  • 70 GHS

Pack prices

  • 5h: 350 GHS
  • 10h: 700 GHS

online

  • GHS70/h

Similar Afrikaans teachers in Heilbron